Nieuw Sociaal Contract | |
NSC | |
Leier | Pieter Omtzigt |
---|---|
Gestig | 19 Augustus 2023 |
Afgestig van | Christen-Demokratiese Appèl (CDA) |
Ideologie | Christelike demokrasie |
Webblad | partijnieuwsociaalcontract.nl |
Die Nuwe Sosiaal Kontrak (Nederlands: Nieuw Sociaal Contract, afgekort NSC) is 'n Nederlandse politieke party, wat op 19 Augustus 2023 gestig is.
Die politieke leier is Pieter Omtzigt. Die party het in die verkiesings van die nuwe Tweede Kamer op 22 November 2023 vir die eerste keer die parlement betree. NSC het 20 setels behaal.